Anna Boeremeisie Gastehuis

n Tuiste weg van jou huis A Home away from home

Kothuis 1

Bed Dubbelbed & Enkelbeddens

Persoon 6 Gaste

Geriewe Yes

Drie slaapkamers met slaapplek vir ses gaste in totaal. Dit het ‘n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. 2 badkamers – Een badkamer het ‘n stort en n bad en een badkamer het slegs ‘n bad. Bad handdoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie. Hierdie kothuis het trappe wat na die slaapkamers lei. Privaat ingang, patio en balkon. Handdoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie.  Swemhanddoeke word nie voorsien nie. Bring asb saam.

Inboek en uitboek tye

Inboek: 14h00 – 20h00

Uitboek: 10h00

Kothuis 2

Bed Dubbelbed & Enkelbeddens

Persoon 4 Gaste

Geriewe Yes

Twee kamers met slaapplek vir vier gaste in totaal. Dit het ‘n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.  1 badkamer met ‘n stort en ‘n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie. Swemhanddoeke word nie voorsien nie. Bring asb saam.  Privaat ingang en patio.

Inboek en uitboek tye:

Inboek: 14h00 – 20h00

Uitboek: 10h00

Kothuis 3

Bed Dubbelbed & Enkel beddens

Persoon 6 Gaste

Geriewe Yes

Drie slaapkamers met slaapplek vir ses gaste in totaal. Dit het ‘n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. 2 badkamers – Een badkamer het ‘n stort en n bad en een badkamer het slegs ‘n bad. Bad handdoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie. Privaat ingang, patio en balkon. Handdoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie.  Swemhanddoeke word nie voorsien nie. Bring asb saam.

Inboek en uitboek tye:

Inboek: 14h00 – 20h00

Uitboek: 10h00

Kothuis 4

Bed Dubbelbed of Enkel beddens

Persoon 2 Gaste

Geriewe Yes

Een slaapkamer met 2 enkelbeddens. Dit het ‘n kombuisie en ‘n badkamer met ‘n stort. Badkamerhanddoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie. Dit stap uit op ‘n stoep. Bring asseblief jou eie swembadhanddoeke.

Inboek en uitboek tye:

Inboek: 14h00 – 20h00

Uitboek: 10h00

Kothuis 5

Kothuis 6

Kothuis 7

Kothuis 8

Bed dubbelbed

Persoon 2 Gaste

Geriewe Yes

Groot slaapkamer met n dubbelbed. Dit het ‘n kombuisie en ‘n badkamer met ‘n stort. Badkamerhanddoeke word voorsien, maar seep en sjampoe is nie ingesluit nie. Dit stap uit op ‘n stoep. Bring asseblief jou eie swembadhanddoeke.

Inboek en uitboek tye:

Inboek: 14h00 – 20h00

uitboek: 10h00

Frequently Asked Questions

Veilige parkering vir motors en sleepwaens.

Nee. Tensy spesiale reëlings onder unieke omstandighede getref word.

Nee. Privaat partye word nie toegelaat tensy die Lapa aangestel word nie. Ons moedig 'n rustige en rustige omgewing aan.

Restaurante vanaf 2km en winkels vanaf 4km.